Fotos wat ek ondek het op 'n ou CD van Carina en Mia. Mens wens soms hulle wil nie so vinnig grootword nie. Lekker fotos om hulle eendag mee te teister as hulle groot is. As hulle nie wil luister nie, dan dreig mens net dat die fotos vir die


boyfriends gewys gaan word !

0 Comments:
Post a Comment
<< Home